Visit our facebook page
TUISBLAD ALGEMEEN AKADEMIE KULTUUR SPORT FASILITEITE BESTUUR KONTAK ONS
 
ALGEMENE INLIGTING
VAKKEUSES
WISKUNDE SENTRUM
ONDERSTEUNING
KLEUTERSKOOL
GRAAD R
TINA COWLEY LEESSENTRUM
LEERLING PRESTASIES 2016
GEDRAGSKODE
TOELATINGSBELEID
SKOOLWAPEN & LIED
BESTUURSRAAD


CAMI spesialiseer in die ontwikkeling van puik produktiewe sagteware. Die maatskappy bestaan reeds sedert 1984. Hulle is bekend vir hul “Oefen om vaardighede te ontwikkel” benadering ten opsigte van onderrig en leer van Wiskunde. CAMI is n wêreldleier in die ontwikkeling van elektroniese Wiskunde Kurrikulum en die persepttuele program is al aangewys as die beste in Europa.
Dit is nou met trots dat die CVO skool die CAMI Wiskunde program implimenteer in die Graad 1 en 2 klasse.
Dit word as voortsetting van die leeraktiwiteite in die klaskamer gebruik. Dit help dus met dril en oefenwerk. Groepies leerlinge kry op ‘n slag kans om op die rekenaars te werk tussen aktiwiteite.

     
TUISBLAD | ADMINISTRASIE | AKADEMIE | KULTUUR | SPORT | FASILITEITE | BESTUUR | KONTAK ONS